Wednesday 18 April 2012

Skilpaddop in Afrikaans

Hello of sal ek sê Goeie dag! Skilpaddop is nou ook in Afrikaans. My en jou se taal. Ek is baie lief vir my taal en kan soveeel meer sê. En dis die mooiste taal.

Lank lewe Afrikaans.

Groete

Skilpaddop

No comments:

Post a Comment